Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Duisterwolf Ruiter

(image)

'Skrikwolwe' verskil slegs in grootte en kleur van die gewone soort. Hulle is tipies groter as 'n perd, met 'n aptyt om by hulle grootte te pas. Slegs 'n mal mens sal hulle vrywilliglik wil teëkom; die bose kabouters het met groot moeite daarin geslaag om hulle mak te maak, as mak die regte woord is.

Die kloue van 'n wolf word gewoonlik nie as sy gevaarlikste liggaamsdeel beskou nie, maar aan 'n dierasie van hierdie grootte is hulle dikker en langer as ysterspykers. Hulle ruiters smeer 'n gif, soortgelyk aan dié wat die orke-sluipmoordenaars gebruik, aan die voorpote wat 'n krap van hierdie gediertes se pote dodelik maak.

Spesiale Nota's: Enigeen wat deur 'n skrikwolf se kloue gekrap word sal vergiftig word en sal die slagoffers van die gif aanhou om skade op te doen totdat hulle by 'n dorp of geneser genees kan word.Spesiaal The victims of this unit's poison will continually take damage until they can be cured in town or by a unit which cures.

Bevorder na: Kabouter Ridder
Bevorder na:
Skuiwe: 41
LP: 61
Beweging: 10
EP: 150
Vlak: 3
Orde: chaoties
IDDirewolf Rider
Vermoëns:
(image)slagtande
lem
9 - 4
nabygeveg
(image)kloue
lem
4 - 4
nabygeveg
poison
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge260%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels150%
Moeras330%
Mushroom Grove340%
Sand230%
Sneeu320%
Vlak Water320%
Woud250%